Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Stel rims vir 2008 GSA 1200

Stel rims vir 2008 GSA 1200 15 Nov 2019 08:05 #45102

  • pietersenj
  • Offline
  • Pillion-friendly
  • Posts: 282
  • Thank you received: 107
Ek is opsoek na 'n ekstra stel rims vir 'n R1200 GSA, 2008 model. So volledig as moontlik asb, beslis met diensbare brake disks ingesluit, en sonder smileys.... :)

Kontak my asb direk by 083 459 1339 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., selfs al weet jy dalk net van iemand waarheen jy my kan verwys...

Dankie

Groete
Don't ride faster than your guardian angel can fly.....
The administrator has disabled public write access.